(018) 299-1692 music@nwu.ac.za
Select Page

Kreatiewe KABV vir Graad R: A3 Spogboek, Kwartaal 1 & 2

R150.00

Category:

Description

Ria Raath & Mignon van Vreden

Spogboek 1 is ʼn medium vir Graad R-leerders om hulleself kreatief uit te druk deur middel van ontdekking. Hierdie A3-boek is bykomend tot die Kreatiewe KABV handleidings vir Kwartaal 1 & 2.