Select Page

Kreatiewe KABV vir Graad R: A4 Spogboek, Kwartaal 3 & 4

R90.00

Category:

Description

Ria Raath & Mignon van Vreden

Spogboek 2 is ʼn medium vir Graad R-leerders om hulleself kreatief uit te druk deur middel van ontdekking. Hierdie A4-boek is bykomend tot die Kreatiewe KABV handleidings vir Kwartaal 3 & 4.