Select Page

Kreatiewe KABV vir Graad R: Handleiding & Kreatiewe Klanke CD, Kwartaal 2

R950.00

Boek & CD

Category:

Description

Ria Raath & Mignon van Vreden

Die Kreatiewe KABV Kwartaal 2-pakket bestaan uit ’n onderwysershandleiding en ʼn musiek-CD met al die kinderliedjies en musiek vir beweging wat Graad R-opvoeders nodig het om die tweede kwartaal se lesse aan te bied. Die handleiding bevat ook hulpmiddels vir die klas en kleurprente vir die stories. Die inhoud is gebaseer op die Suid-Afrikaanse KABV vir Graad R, Kwartaal 2, met vyf volledige Huistaal, Lewensvaardighede en Wiskunde-lesse vir elke dag, bladmusiek ingesluit.